Skip to content Skip to footer
Mon - Fri 9:00 - 17:00
813 Rubenstein Rylaan, Moreletapark, Pretoria
0 items - R0.00 0

Healing Touch Massering

Rejuvenation Massage

Sukkel jy om uit die bed te klim?
Is jou emosies nie meer so kristal helder soos wat dit was nie?

Trauma Release Healing Massage

Sukkel jy met stres, angs en spanning wat jy nie weet waar dit vandaan kom nie.

Wonder jy oor waar op aarde het jou passie vir die lewe gegaan? Voel dit vir jou asof elke dag maar net oor en oor dieselfde is?

Hierdie is alles simptome van ‘n persoon wat besig is om uitbrand te ervaar.

Ons Rejuvenation Massage is spesifiek vir jou.

Rejuvenation Massage gaan jou laat ontspan soos nog nooit van te vore en jou los met nuwe energie wat jou nader aan jou passie vir die lewe gaan bring.

Rejuvenation Massage is ‘n uur full body massage + 20min in ons Ozone stoompod, om ontslae te raak van al die toxins.

Voel jy dat daar trauma in jou verlede is, wat jy net nog nie reg is om oor te praat met ‘n berader nie, maar wil graag iets doen om daarvan te genees?

Ons Trauma Release Healing Massage is spesifiek vir jou.

Healing Touch Massage gaan jou laat ontspan soos nog nooit van te vore, asook jou emosioneel help genees van diep begrawe wonde.

Ons Trauma Release Healing Massage begin met ‘n guided meditasie om jou gekneeste self te gaan genees, wat dadelik in ‘n full body massage omskakel en eindig met ‘n 20min in ons Ozone stoompod, om ontslae te raak van al die toxins

maak jou afspraak hier

Massering bied talle voordele vir die hantering van stress, trauma en spanning in ons liggame. Wanneer ons onder daardie emosionele druk staan, word dit dikwels geabsorbeer deur ons liggame, spiere en selle. As hierdie spanning en trauma nie aangespreek word nie en lank genoeg voortduur, kan dit verander in gifstowwe wat ons van binne af siek maak.Gifstowwe is skadelike stowwe wat deur ons liggaam geproduseer word as ‘n gevolg van ophoping van stres, trauma en spanning.
GIFSTOWWE
Hierdie gifstowwe kan ‘n negatiewe invloed op ons gesondheid hê en selfs tot siektes en ander gesondheidsprobleme lei. Die 60-minuut Healing Touch Massage kan help om hierdie gifstowwe te verminder en uit ons liggaam te verwyder. Massering bevorder die bloedsirkulasie en limfvloei, wat op sy beurt die uitdrukking van gifstowwe bevorder.
OZONE

By Healing Touch Massage bied ons ook ‘n ekstra voordeel in die vorm van ‘n 30-minuut-sessie in ons Ozone stoompod. Ozone is bekend vir sy ontsmettende en ontgiftingsvermoëns. Deur die Ozone stoompod te gebruik, kan ons help om die gifstowwe verder uit die liggaam te verdryf en die genesingsproses te bevorder.

bepreek jou healing touch massage