Of dit nou aller daagse stress is van werk en gesinslewe of trauma van uit jou kinderjare, dit affekteer jou liggaam. Los dit lank genoeg en dit verander in gif wat jou van binne siek maak.
Healing Touch Massage is meer as net ‘n fisiese massering; dit is ‘n helende ervaring wat die liggaam, verstand en gees harmoniseer. Dit het ‘n positiewe uitwerking op alle liggaamstelsels. Dit verbeter buigsaamheid, verminder stres, balanseer die liggaam en gees, en help jou om helderheid en ontspanning te bereik.
KEGEL VERSTERKINGS STOEL
Hierdie revolusionêre stoel maak gebruik van ‘n hoë-intensiteit gefokusde elektromagnetiese veld, wat die motoriese neurone om die bekken-spiere beheer wat dan +/- 11 000 spiersametrekkings in net 28 minute aktiveer.
kontra-indikasie
Aangesien die stoel van ‘n magneet in die behandeling gebruik maak, sal kliënte met die volgende simptome nie die behandeling kan ontvang nie:
SESSIE INLIGTING
Wat kan jy verwag wanneer jy vir ‘n sessie op die stoel kom sit.