HEALING TOUCH MASSAGE
Stress, Trauma en Spanning word in ons liggame, spiere en selle geabsorbeer. Of dit nou allerdag stress is van werk en gesinslewe of trauma van uit jou kinderjare, dit affekteer jou liggaam. Los dit lank genoeg en dit verander in gif wat jou van binne siek maak. Ons help jou om genesing en nuwe energie in jouself te vind