SEKS TERAPIE
Seks terapie is ‘n vorm van berading wat bedoel is om individue en paartjies te help om seksuele probleme op te los, soos seksuele disfunksie wat aanhoudende en herhalende probleme met seksuele reaksie, begeerte, orgasme of pyn gedurende seks insluit. Erektiele disfunksie, vaginisme en seks afwykings word ook deur seks terapie behandel.