Enkel Berading
Voordat jy liefde kan gee of ontvang van iemand anderste moet jy eers dieselfde kan gee vir jouself. So baie van ‘n huwelik se probleme is, as gevolg van individuele bagasie, en daarom is enkel berading so belangrik om jou te help om die belangrikste verhouding (met jouself) gesond te kry.