Skip to content Skip to footer
Mon - Fri 9:00 - 17:00
813 Rubenstein Rylaan, Moreletapark, Pretoria
0 items - R0.00 0

Mianca Marx

Message Therapist

Message Therapist

MIANCA MARX

MIANCA MARX

“Ek is mal daaroor dat jy anders is en my hele menswees anders benader.
Ek het te veel goed om te sê en goed om oor na te dink. Daar is goed wat jy gesê het wat my geruk het en die mat onder my voete uitgetrek het.”

“Ek sit met n geruste hart met die wete dat daar hoop en professionele hulp nou deel is van ons huwelik.”

“Jy het ons baie food for thought gegee met ons sessie”

BIOGRAFIE

My passie is om met mense te werk, hulle veilig laat voel en taboe te strip. Trauma word deel van ons en dit sit soos ‘n spasma in ons lyf. My doelwit is om mense te help trauma verwerk en hulle inner kind te red. Dit is fantasties om my kliente te sien uitloop en hulle lyk ligter, dignity was restore en shame was verwyder. Ek is tans besig om ‘n trauma berader te word en ‘n seksuloog, my doelwit agter dit is om mense te educate en natuurlik te help