Die Gesonde Self Sentrum bied ‘n veilige en ondersteunende omgewing vir seksuele terapie, waar individue en paartjies die geleentheid kry om aan hul seksuele gesondheid te werk en ‘n vervulde seksuele lewe te ontwikkel. By die Gesonde Self Sentrum bied seksuele terapie ‘n ondersteuningsdienste aan individue en paartjies wat worstel met seksuele probleme, disfunksie, of enige ander uitdagings wat verband hou met seksualiteit.
'N VEILIGE RUIMTE
Seksuele terapie bied ‘n veilige en oop ruimte waar individue en paartjies die geleentheid kry om hul seksuele selfbewustheid te ontwikkel.
SEKSUELE VERWONDING
Seks terapie is ook ‘n belangrike hulpbron vir individue wat traumatiese seksuele ervarings gehad het of seksuele verwonding ervaar het. Dit bied die nodige ondersteuning, genesing en herstel na sulke traumatiese gebeure. Verder kan Seks terapie die intimiteit, vertroue en tevredenheid binne die verhouding bevorder.