Skip to content Skip to footer

Sex Coach

Marelize Botha

sex coach
75%
kegel training
90%
sex toy specialist
95%

“Voor ek op die stoel kom sit het, moes ek 5 tot 6 keer per aand badkamer toe gaan om my blaas leeg te maak. Soms het ek nie eens die badkamer gemaak nie. Ek kon na my vierde sessie op die stoel ‘n hele aand deurslaap sonder om op te staan. Dit was fantasties! Ek kry nou meer slaap in en voel goed in die oggend wanneer ek wakker word.”

”Ek voel weer vrou. My selfvertroue is beter en my man vra gereeld wanneer gaan ek weer op die stoel sit.”

“Ek moes gewoonlik hardloop na die badkamer wanneer ek wou piepie, en sou dit gewoonlik dan nie eers gemaak het nie. Nou loop ek, en ek kry nie meer glipse nie. Die stoel werk!”