Skip to content Skip to footer

Berader

Zania Oosthuizen

Anti-Aging
80%
Hydrafacial
90%
Acn Treatment
88%

Qonsectetur adipiscing elit, sed do eiusm onsectetur adipiscing elit, sed do eiusm od tempor incididunt ut labore.

Adipiscing elit, sed do eiusm consectetur  aonsectetur sed do eiusm od tempor adipiscing elit, sed do eiusm od tempor.

Pellentesque rhoncus est non ligula facilisis efficitur. Fusce ante risus, malesuada sed nisl laoreet, gravida semper arcu.

Consectetur adipiscing elit, sed do eiusm onsectetur adipiscing elit, sed do eiusm od tempor.

maak 'n afspraak

    Biography

    Wanneer jy by my kantoor instap is my doelwit om ‘n omgewing te skep waar jy gemaklik en veilig voel. ‘n Omgewing om net jouself te wees. Juis omdat uitreiking vir hulp en emosionele welstand ‘n sensitiewe onderwerp is waaroor ons soms skaam voel.

    Ek luister graag met empatie en sonder oordeel. Hier gaan dit nie oor wat reg of verkeerd is nie, maar eerder oor wat is gesond en wat is ongesond vir ons. In ons eerste sessie sal ek ‘n paar vrae vra en net gesels oor dit waarmee jy worstel op die oomblik. Ons gaan as ‘n span saamwerk. Ek is nie hier om vir jou voor te skryf wat om te doen of hoe om te voel nie maar eerder om jou te help en te lei om die oplossing te vind van wat in JOU lewe van toepassing is.

    Ek is tans al 9 jaar in hierdie bedryf. Ek het ‘n Bachelors graad in Seksuologie en is besig met my meesters graad. Ek het die volgende addisionele kursusse gedoen:

    Counselling skills
    Advance counselling skills
    Sertifikaat in Trauma berading
    Internasionale Trauma kursus en Internship van AMI
    Childhood Behaviour diploma
    Introduction to Childhood Psychology diploma